Damhert | |
---|---|
’n Damhertram. | |
’n Ooi. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Dama
|
Spesie: | D. dama
|
Binomiale naam | |
Dama dama (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding 1: Inheems 2: Moontlik inheems 3: Vroeë invoerings 4: Moderne invoerings |
Die damhert (Dama dama) is ’n spesie takbok wat inheems is aan Wes-Eurasië, maar ingevoer is na onder meer Suid-Afrika, São Tomé, Madagaskar, Mauritius, Réunion, Seychelle, Comore, Marokko, Algerië, Tunisië, Australië, Nieu-Seeland, Kanada, Amerika en Peru.[2][3]